Tottenham Hotspur

Tottenham Hotspur is 'n Londense sokkerspan wat in die Premier League speel. Sedert 1899 speel die span se tuiswedstryde op White Hart Lane (wat 'n kapasiteit van meer as 36.000 toeskouers het). Die klub is egter voornemens 'n nuut stadion te bou. Die Spurs is baie gewild in Londen, selfs al het hulle nog net twee keer die liga titel gewen. Die ondersteuners het baie mededinging met die naburige klub Arsenal. Die derby tussen beide spanne is die grootste in Londen en staan bekend as die North London Derby.

Tottenham Hotspur
Volle naam Tottenham Hotspur Football Club
Stigting 1882
Tuisveld White Hart Lane, Londen
Kapasiteit 36.300
Voorsitter Vlag van Engeland Daniel Levy
Afrigter Vlag van Engeland Harry Redknapp
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Spurs werk saam met die Suid-Afrikaanse span Supersport United.

Erelys

wysig
  • Kampioen van Engeland (2)
1950/51, 1960/61
(naaswenner (4): 1921/22, 1951/52, 1956/57, 1962/63)
  • FA Cup (8)
1901, 1921, 1961, 1962, 1967, 1981, 1982, 1991
(naaswenner (1): 1987)
  • League Cup (4)
1971, 1973, 1999, 2008
(naaswenner (3): 1982, 2002, 2009)
  • Charity Shield (7)
1921, 1951, 1961, 1962, (1967, 1981, 1991)*
(naaswenner (2): 1920, 1982)
  • Europese Bekerwenner-beker (1)
1963
  • UEFA-beker (2)
1972, 1984
(naaswenner (1): 1974)

(*: Charity Shield wedstryde van hierdie jare het gelyk geëindig en die prys is gedeel)

Bekende sokkerspelers

wysig