Bongani Sandile Khumalo (gebore op 6 Januarie 1987 in Manzini, Swaziland) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.

Bongani Khumalo

Bongani Khumalo in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamBongani Sandile Khumalo[1]
Gebore6 Januarie 1987 (1987-01-06) (37 jaar oud)
GeboorteplekManzini, Swaziland (nou eSwatini)
Lengte1,80 m
SpeelposisieSentrale agter
Klubinligting
Huidige klubTottenham Hotspur
Jeugloopbaan
?–2005Arcadia Shepherds
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2005–2007AmaTuks50(4)
2007–2010Supersport United81(8)
2011–Tottenham Hotspur0(0)
2011Preston North End (leen)6(0)
2011–2012Reading (leen)4(0)
2012–2013PAOK (leen)22(0)
2013–2014Doncaster Rovers (leen)30(0)
2015Colchester United (leen)10(0)
Nasionale span
2008–Suid-Afrika42(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15:11, 3 Mei 2015 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 15:42, 13 Maat 2014

Khumalo is in Swaziland (nou Eswatini) gebore. Hy trek saam met sy ouers na Pretoria toe hy slegs twee jaar oud was.

Internasionale loopbaan

wysig

Khumalo het sy eerste doel op internasionale vlak op 22 Junie 2010 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in 'n wedstryd teen Frankryk aangeteken.

# Datum Stadion Opponent Telling Resultaat Kompetisie
1. 22 Junie 2010 Vrystaatstadion, Suid-Afrika   Frankryk
1–0
2 1
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Verwysings

wysig
  1. "B. Khumalo". Soccerway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 16 April 2014.

Eksterne skakels

wysig