Maak hoofkeuseskerm oop

Die Provinsie Forlì-Cesena (Italiaans: Provincia di Forlì-Cesena) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is die stad Forlì.

Kaart met die ligging van die Provinsie Forlì-Cesena in Italië aangedui
Kaart met die ligging van die Provinsie Forlì-Cesena in Italië aangedui
Land Vlag van Italië Italië
Streek Emilia-Romagna
Regering
 - President Massimo Bulbi
Oppervlak
 - Provinsie 2 377 km²  (917,8 vk m)
Bevolking (2012)
 - Provinsie 398 322
Poskode Forli 47100, elders 47010-47040
Skakelkode(s) 0543, 0547

Dit het 'n oppervlakte van 2377 vierkante kilometer (918 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 400 000. Daar is 30 comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Forlì-Cesena.

Teen Mei 2005 was die bevolking soos volg:

Comune Bevolking
Forlì 111,974
Cesena 93,672
Cesenatico 23,151
Savignano sul Rubicone 16,013
Forlimpopoli 12,134
San Mauro Pascoli 10,328
Gambettola 9,790
Meldola 9,693
Bertinoro 9,485
Gatteo 7,325
Mercato Saraceno 6,468
Predappio 6,362
Castrocaro Terme e Terra del Sole 6,296
Longiano 6,099
Bagno di Romagna 6,086

Eksterne skakelsWysig