Maak hoofkeuseskerm oop

Frederik Jacobus (Freek) Robinson (gebore op 17 November 1952) is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder. Hy bied tans kykNET se aktualiteitsprogram Robinson Regstreeks aan en is die hoofanker van eNuus.[1]

Freek Robinson
Geboortenaam Frederik Jacobus Robinson
Gebore 17 November 1952
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Joernalis, omroeper, aanbieder

VerwysingsWysig

  1. Who's Who SA, besoek op 14 Maart 2010.

Eksterne skakelsWysig