Fuller's Hoekpas

Fuller's Hoekpas lê op die R67-roete wat Port Alfred met Queenstown in die Oos-Kaap verbind. Dit is noordwes van Fort Beaufort geleë, binne die Fort Fordyce-natuurreservaat. Die pas is 8 km lank, met baie draaie, en gaan verby skaars afromontaanwoud. Sneeu val dikwels in hierdie gebied gedurende die winter.[1]

Verwysings

wysig