R67 (Suid-Afrika)

pad in Suid-Afrika

Die R67 is ’n Oos-Kaap-provinsiale roete in Suid-Afrika wat Port Alfred met Komani (voorheen Queenstown) verbind via Grahamstad. [1]

Provinsiale roete R67 shield

Provinsiale roete R67
Roete-inligting
Onderhou deur OKDPOW
Lengte263 km (163 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt R72 naby Port Alfred
  N2 naby Grahamstad
R63 in Fort Beaufort
Noordpunt N6 / R61 in Komani
Ligging
StedeGrahamstad
Komani
DorpePort Alfred
Fort Beaufort
Seymour
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R66R68

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.