Gansekraalrivier
Die Gansekraalrivier is 'n rivier wat in 'n kloof 35 km wes van Uniondale in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Kammanassierivier, oppad na die Gouritsrivier.
Gansekraalrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Gouritsrivier |
Monding | Kammanassierivier |
Monding-hoogte | 446 m |
Koördinate: 33°44′7.5″S 22°41′36″O / 33.735417°S 22.69333°O |