Gasherbrum II
Gasherbrum II (Oerdoe: گاشر برم -2; Vereenvoudigde Chinees: 加舒尔布鲁木II峰; Tradisionele Chinees: 加舒爾布魯木II峰; pinyin: Jiāshūěrbùlǔmù II Fēng; letterlik "mooi berg"), ook bekend as K4, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 035 meter is dit die dertiende hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat, Annapurna, Gasherbrum I en Broad Peak.
Gasherbrum II | |
---|---|
Ligging | Pakistan en Volksrepubliek China |
Hoogte | 8 035[1][2][3] meter bo seevlak |
Prominensie | 1 524[1] |
Reeks | Karakoram |
Koördinate | 35°43′28″N 76°41′47″O / 35.72444°N 76.69639°O |
Eerste bestyging | 7 Julie 1956 |
Eerste bestyger(s) | Fritz Moravec Josef Larch Hans Willenpart |
Maklikste roete | Sneeu-/ysklim |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) "Gasherbrum II, China/Pakistan". Peakbagger.com. Besoek op 31 Mei 2015.
- ↑ "Trekking Routes – Highest peaks" (in Engels). cknp.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 31 Mei 2015.
- ↑ "Gasherbrum II" (in Engels). Peakware.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 31 Mei 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gasherbrum II.