Cho Oyu
Cho Oyu (Nepalees: चोयु; Tibettaans: ཇོ་བོ་དབུ་ཡ, Wylie: jo bo dbu yag, ZYPY: Qowowuyag: Chinees: 卓奧友山; pinyin: Zhuó'àoyǒu Shān) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 188 meter is dit die sesde hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse en Makalu. Cho Oyu is net 20 km wes van Berg Everest en Lhotse geleë.
Cho Oyu | |
---|---|
Ligging | Tibet (Volksrepubliek China) en Khumbu (Nepal) |
Hoogte | 8 188[1] meter bo seevlak |
Prominensie | 2 340[2] |
Reeks | Himalaja |
Koördinate | 28°05′39″N 86°39′39″O / 28.09417°N 86.66083°O |
Eerste bestyging | 19 Oktober 1954 |
Eerste bestyger(s) | Herbert Tichy Joseph Jöchler Pasang Dawa Lama |
Maklikste roete | Sneeu/ys-klim/gletser |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Cho Oyu, China/Nepal". Peakbagger.com. Besoek op 25 Mei 2015.
- ↑ "China I: Tibet – Xizang" (in Engels). Peaklist.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2020. Besoek op 25 Mei 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cho Oyu.
- (en) "Cho Oyu". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.