Lhotse
Lhotse (Nepalees: ल्होत्से; Chinees: 洛子峰; Pinyin: Luòzǐ Fēng; Tibettaans: ལྷོ་རྩེ) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 516 meter is dit die vierde hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2 en Kangchenjunga. Lhotse is 'n naburige berg van Berg Everest en is deur Everest se suidelike selle 7 986 m met hom verbind.
Lhotse | |
---|---|
Die suidelike wand van Lhotse soos vanaf Chukhung Ri gesien
| |
Ligging | Tibet (Volksrepubliek China) en Khumbu (Nepal) |
Hoogte | 8 516[1] meter bo seevlak |
Prominensie | 610[2] |
Reeks | Himalaja |
Koördinate | 27°57′48″N 86°56′00″O / 27.96333°N 86.93333°O |
Eerste bestyging | 18 Mei 1956 |
Eerste bestyger(s) | Fritz Luchsinger Ernst Reiss |
Maklikste roete | Gletser/sneeu/ys-klim |
Die Tibettaanse naam van die berg beteken "suidelike piek" en verwys ná die berg se affiliasie tot die Everest-massief.
Bergpieke
wysigBenaming | Hoogte[3] | Eerste bestygings-datum | Eerste bestyging |
---|---|---|---|
Lhotse (Lhotse Main) | 8 516 m | 18 Mei 1956 | F. Luchsinger, E. Reiss |
Lhotse Middle (Lhotse West, Westelike tussenpiek) | 8 410 m | 23 Mei 2001 | A. Bolotof, P. Kuznetsof, S. Timofeev, Y. Winogradski |
Lhotse Middle (Oostelike tussenpiek) | 8 372 m | nie bestyg nie | |
Lhotse Shar (Oostelike piek) | 8 382 m | 12 Mei 1970 | Sepp Mayerl, Rolf Walter |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Lhotse, China/Nepal". Peakbagger.com. Besoek op 20 Mei 2015.
- ↑ (en) "General Info". 8000ers.com. Besoek op 20 Mei 2015.
- ↑ (en) Eberhard Jurgalski: Hoogte en Prominensie op www.8000ers.com. Besoek op 20 Mei 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lhotse.
- (en) "Lhotse". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.