Gasteria brachyphylla
Plantspesie
Gasteria brachyphylla is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Klein Karoo voor.
Gasteria brachyphylla | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. brachyphylla
|
Binomiale naam | |
Gasteria brachyphylla (Salm-Dyck) van Jaarsv., (1992)
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie het twee subspesies:
- Gasteria brachyphylla var. bayeri van Jaarsv.
- Gasteria brachyphylla var. brachyphylla