Gebit
Die gebit is die versameling tande, snytande (voor), slagtande (voorhoeke) en kiestande (agter) wat gewerweldes met kake in hulle monde het en waardeur hulle vermag om hulle voedsel beter te verwerk.
Die mens het:
- 'n melkgebit
- 'n wisselgebit
- 'n vaste gebit