Gebruiker:Ajkleingeld/Sandput
Wat is die Reg?
wysigReg is die formele meganisme vir sosiale beheer. Die reg beheer verhoudings tussen regsubjekte.
Regsgeskiedenis
wysig
Bronne van Suid-Afrikaanse reg
wysigVertakkinge van die Reg
wysig- Privaatreg bestaan onder andere uit Personereg, Familiereg, Erfreg, Sakereg, Deliktereg en Kontraktereg.
- Publiekreg bestaan onder andere uit Administratiefreg, Strafreg, Grondwet en Fundamentele regte, Uitleg van Wette, Internasionalereg en Omgewingsreg.
- Handelsreg bestaan onder andere uit Korporatiewereg, Verhandelbare dokumente, Intelektuelle goedereregte, Insolvensies, Arbeidsreg, Belastingreg en Internet en e-handel
- Prosesreg bestaan uit onder andere Bewysreg, Siviele prosesreg en Strafprosesreg.
Leerstukke in die Reg
wysigRegspleging
wysig- Sivielereg
- Prokureur
- Advokaat
- Landdros
- Regter
- Strafreg
- Prokureur
- Advokaat
- Landdros
- Regter
- Staatsaanklaer - Staatsadvokaat
- Polisie – ondersoekbeampte
- Korrektiewe beampte
- Menseregte
- Arbeidsreg
- Patente en Handelsmerke
Howe, Jurisdiksie en Verskyningsbevoegdheid
wysig- Konstitusionele hof
- Hoogste hof van Appèl
- Hoërhowe
- Provinsiale Afdelings
- Plaaslike Afdelings
- Landdroshowe
- Hof vir Kleineise
Bronnelys
wysig1. The English Legal System , G. Slapper and D. Kelley, Fifth Edition, Cavendish Publication.