Daniellouw
Aangesluit op 1 Oktober 2013
My agtergrond en belangstellings is soos volgː
- Ek was in Secunda op skool van 1983 en matrikuleer in 1994.
- Studeer Chemiese ingenieurswese by die Universiteit van Pretoria (1995 tot 1998).
- Tans werk ek as Chemiese ingenieur by Sasol.
- Ek is lief vir die Bybel en is 'n Christelike apologeet. Ek het 'n webbladː Glo die Bybel
- Ek is 'n kranige fietsryer en neem deel aan fietswedrenne.
- Ek is lief vir Afrikaans.
- Ek het 'n passie daarvoor om kennis te deel en beskikbaar te stel aan ander.
- Ek hou daarvan om 'n fundamentele verstaan van iets te hê.