Welkom op my gebruikersblad

'n Foto van my wat na die 2023 Wikimedia Suid-Afrika algemene jaarvergadering geneem is.
af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.


en This user is a native speaker of English.

Ek is Lefcentreright of Jan-Hendrik (in die regte lewe). Ek is woonagtig in die Paarl in die Kaapse Wynlande, maar ek is tans 'n eerstejaarstudent aan die Universiteit van Kaapstad.

Ek het in Junie 2017 by die Engelse Wikipedia as 'n gebruiker aangesluit. Twee jaar later het ek 'n bydraer hier op die Afrikaanse Wikipedia geword. Ek is toe in 2020 as 'n administrateur op hierdie Wikipedia aangewys. In April 2023 het ek lid van die Wikimedia ZA Board of Directors geword.

Hier op die Afrikaanse Wikipedia wysig ek hoofsaaklik artikels oor Suid-Afrikaanse politiek. As 'n aministrateur beveg ek vandalisme en versper vandale.

Laat gerus vir my 'n boodskap op my besprekingsblad of stuur sommer vir my 'n e-pos.

Goeie bronne

wysig