Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit

(Aangestuur vanaf Kaapse Wynlande)
Suid-Afrika Kaapse Wynland
Kaart van Suid-Afrika wat Kaapse Wynland in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC2
Plaaslike munisipaliteite Langeberg, Breedevallei, Drakenstein, Stellenbosch, Witzenberg
Hoofstad Worcester
Burgemeester Helena von Schlicht (DA)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 21 473 km²
Bevolking 787 490 (2011)

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit)
is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap, wat die dorpe Wellington, Robertson, Ceres, Montagu, De Doorns, Worcester, Wolseley, Tulbagh, Bonnievale, Touwsrivier, Ashton, Franschhoek, Rawsonville, Stellenbosch, die Paarl en McGregor omvat.

Die pad van Kaapstad na Stellenbosch

Die setel van die munisipaliteit is in Worcester. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC2.

Geografie

wysig

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

wysig

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Drakenstein 217 089 30.47%
Stellenbosch 200 524 28.15%
Breedevallei 134 271 18.85%
Langeberg 80 121 11.25%
Witzenberg 75 148 10.55%
Kaapse Wynland Distriksbestuursgebied 5 260 0.74%

Demografie

wysig

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Afrikaans 568 100 74,77%
Xhosa 126 087 16,60%
Engels 32 815 4,32%
Suid-Sotho 14 309 1,88%
Ander 08 087 1,06%
Gebaretaal 03 154 0.42%
Tswana 02 979 0,39%
Zoeloe 01 331 0,18%
Ndebele 00969 0,13%
Noord-Sotho 00678 0.09%
Tsonga 00494 0.06%
Venda 00449 0.06%
Swazi 00295 0.04%

Geslag

wysig
Geslag Bevolking %
Vroulik 399 278 50,7%
Manlik 388 212 49,3%

Etniese groepering

wysig
Etniese groepering Bevolking %
Kleurling 489 189 62,12%
Swart 186 472 23,67%
Blank 101 491 12.89%
Asiaties 003 153 00,40%
Ander 007 184 00,91%

Politiek

wysig

Verkiesingsuitslae

wysig

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 337 629
  • Totale stemme: 244 409
  • Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
DA 110 365 45.16%
ANC 77 384 31.67%
Cope 25 297 10.35%
OD 19 648 8.04%
ACDP 4 011 1.64%
VF+ 2 940 1.20%
UDM 923 0.38%
UCDP 495 0.20%
UIF 361 0.15%
APC 359 0.15%
PAC 323 0.13%
MDP 322 0.13%
Al Jama-ah 315 0.13%
CDA 276 0.11%
Azapo 213 0.09%
IVP 209 0.09%
Nadeco 171 0.07%
KISS 156 0.06%
GKSA 128 0.05%
NVP 103 0.04%
MF 88 0.04%
PAM 86 0.04%
AFD 69 0.03%
WF 62 0.02%
A Party 61 0.02%
Sadeco 42 0.02%
Totaal 244 409 100.00%

Eksterne skakels

wysig