Gebruiker:LiebeB/Sandput
' | |||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Hellenic VK is 'n Suid-Afrikaans assosiasie sokkerklub gevestig in Kaapstad. Die noemnaam vir hierdie span was Die Griekse Gode.
Gestig in 1958 deur Griekse Suid-Afrikaners het Hellenic 'n veldtog onderneem in die laer amateur ligas van Kaapstad. Teen die 1970s was Hellenic egter een van die mees bekendste spanne in die land en het gereeld skares van meer as 20 000 mense gelok.
Hellenic het in die finale wedstryd van die Kasteel beker in 1976 gespeel en 2–0 verloor teen Kaapstad.
Aan die begin van 2004 was die klub se franchise verkoop deur die Griekse eienaars aan die Ndlovu familie. Laasgenoemde het dit hernoem na Premier United en het dit geskuif na Benoni, Gauteng. In 2011 het die Hellenic franchise die voormalige Blaauwberg Stad VK oorgeneem, wat onder die bestuur van Mark Byrne was. Byrne se mikpunt is om die gehalte van die 1970s te herstel deur dit een van die beste jeug ontwikkelinge in die land te maak. Tydens 2013 het die klub die SAB Liga franchise verkry (Suid-Afrikaanse 4de Afdeling).
Galery
wysig-
Wally Gould en Sergio dos Santos (Foto: Hilton Teper)
-
Hellenic Bank 1972 Links na Regs: Johnny Byrne bestuurder, Eric Welsh, Gregory Kytides, Tony Allen en Volkmar Gross (Foto: Hilton Teper)
-
Bernd Patzke en Motie Lubetzky (Foto: Hilton Teper)
-
George Eastham (Foto: Hilton Teper)
Vorige spelers
wysigNoemenswaardige Afrigters
wysig- Sjabloon:Landdata England Budgie Byrne
- Sjabloon:Landdata England George Eastham
- Sjabloon:Landdata South Africa Bruce Grobbelaar
- Ian Towers
- Sjabloon:Landdata Serbia Zoran Pešić
- Sjabloon:Wilf de bruin 194 goals
Premier Sokker Liga rekord
wysigHoof ere
wysig- Chevrolet Cup 1976
- Coca-Cola Shield Winners 1971, 1974
- Sanlam Champion of Champions 1973
- Embassy Bowl Winners 1972
- BP League Cup Winners 1971
- NFL Champions 1971
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hellenic FC. |