Writelf
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
en-4 | This user speaks English at a near-native level. |
nl-1 | Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands. |
Hierdie gebruiker is vroulik. |
Hierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox. |
Hierdie gebruiker is 'n trotse wikiHowian!
Geniet u dit om artikels vanuit Afrikaans na Engels te vertaal? Wil u hê dat "Hoe-om" artikels ook aan Afrikaanse mense beskikbaar moet wees in hulle eie taal? Gaan hierso en registreer om te help sodat vertaling kan begin! Dan kan wikiHow ook aan almal in Afrikaans beskikbaar wees!
Artikels deur my uit Engels vertaal:
Meer oor my:
Gaan hierso!
Beeld van die week
Die Televisietoring van Berlyn van onder af gesien. Die toring, wat naby Alexanderplein in die sentrum van die Duitse hoofstad geleë is, is van 1965 tot 1969 deur die regering van die destydse Duitse Demokratiese Republiek (Oos-Duitsland) opgerig. Dit was bedoel om beide 'n simbool van Kommunistiese mag en van die stad te wees en is tot vandag toe een van sy landmerke. Dié beeld is afkomstig van die Wikimedia Commons: 'n gedeelde versameling van naastenby 2 miljoen medialêers wat vryelik en gratis gebruik kan word. Kliek gerus op die beeld vir meer inligting en 'n groter weergawe. |