213.91.217.118
Geagte gebruiker van hierdie IP-adres, |
Hierdie IP-adres was al vantevore die bron van vandalisme gewees. Indien herhaalde misbruik voorkom sal hierdie adres geblokkeer word in 'n poging om verdere skade te verhoed. |
Indien u wil speel met Wikipedia, eksperimenteer gerus in die Sandput. |
Wikipedia werk volgens 'n uiters oop filosofie waarby almal, bekend of anoniem, inligting kan byvoeg of wysig en die uitnodiging is oop vir almal om hiervan gebruik te maak. Vandalisme sal egter nie geduld word nie: sulke gevalle sal vinnig verwyder word en mag lei tot blokkering van die skuldige IP-adres. |
Omdat IP-adresse meestal lukraak uitgedeel word deur Internet diensverskaffers mag dit wel gebeur dat u hierdie boodskap lees terwyl u onskuldig van enige vandalisme is. In hierdie geval: ons wens u van harte welkom as gebruiker van Wikipedia, voel vry en gaan u gang! |
Welkom by hierdie besprekingsbladsy
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Gebruik hierdie bladsy om 'n bespreking te begin oor die wysigings wat vanaf hierdie IP-adres gemaak is. Wat jy hier sê sal publiek wees vir ander om te sien. Baie IP-adresse verander periodiek en word dikwels deur verskeie mense gedeel.
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |