41.157.12.3
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Adriaan90 in onderwerp NG gemeente Proteahoogte
Hoekom verwyder u herhaaldelik al die inligting uit hierdie artikel? Iemand het inligting daar geplaas wat u nie net kan verwyder nie. Indien u ontevrede is met die inhoud, verander dit self of nomineer die artikel vir verwydering. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:04, 1 Julie 2009 (UTC)
- Goeiedag. Gebruiker:Anrie het op u kommentaar by Bespreking:NG_Gemeente_Brackenfell-Proteahoogte gereageer. Ek was inderdaad verwar, maar nie geïrriteer nie. Moenie huiwer om toekomstige bydraes aan te bring nie; dis u volle reg. Ek vra om verskoning indien ek die indruk geskep het dat u bydraes ons irriteer — dit is geensins die geval nie. Ek hoop u geniet u tyd hier. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:14, 2 Julie 2009 (UTC)
Naand. Die twee artikels blyk dieselfde inligting te bevat. Watter is die verkieslike titel vir die artikel? Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 17:01, 1 Julie 2009 (UTC)
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |