WelkomWysig

Hallo, DerHexer! Welkom by Wikipedia! Sien gerus Welkom nuwelinge. As jy iets wil weet, of voel dat jy hulp nodig het, is jy welkom om jou vrae in die Geselshoekie of op my besprekingsblad te stel. Onthou asseblief om altyd jou besprekings met vier tildes (~~~~) te teken: dit sal outomaties jou naam, die tyd en die datum by die gesprek voeg. Sien gerus ook die Gebruikersportaal vir nuttige skakels, onder meer na Wikipedia se beleide rakende neutrale standpunt, oorspronklike navorsing en verifieerbaarheid. Laaste, maar nie die minste nie, probeer om altyd 'n opsomming van jou wysigings by te voeg.

Hoop jy geniet jou betrokkenheid hier! - Anrie 10:31, 18 Oktober 2007 (UTC)

Hi and thanks! DerHexer 12:14, 21 Oktober 2007 (UTC)