Figaro~afwiki
Welkom!
wysigHaai Figaro! Welkom by Wikipedia en dankie vir jou bydraes! 'n Gedagte — maak asseblief seker jy formatteer die opskrifte korrek: dis twee = tekens en geen lyn nie. Bestudeer gerus die formattering van vorige voorbladartikels vir die korrekte formaat, of kopieer die formattering van die artikel wat vertaal word. Dankie, en weer eens welkom! --Davinci77 02:28, 28 November 2006 (UTC)
Dankie
wysigEk sal aandag gee daaraan.
Request for help
wysigGreetings Figaro!
Can you please help me translate these passages into Afrikaans?
- "Receiving the Holy Spirit, evidenced by speaking in tongues, is the guarantee of our inheritance of the Kingdom of Heaven".
- "The Sabbath day, the seventh day of the week (Saturday), is a Holy Day, blessed and sanctified by God. It is to be observed under the Lord's grace for the commemoration of God's creation and salvation and with the hope of eternal rest in the life to come".
Any help at all would be very gratefully appreciated, Thankyou. --Jose77 22:54, 4 Desember 2006 (UTC)
Hi Jose77 hope this will suffice I have amended some of the structure as I saw fit and believe that the message that I have translated will still convey the original meaning. Right Oh hear goes
Met die ontvangs van die Heilige Gees, sal die geskenk van tale aan ons gegee word as 'n bewys van ons erfgename en hoop van die koningkryk van die hemel
Die Sabbath dag, die sewende dag van die week (Saterdag), is 'n heilige dag ,geseend deur God. dit moet gevier word onder die Almagtige se genade vir die herdenking van God se werke en op die hoop van ewige rus in die lewe wat kom
Gratitude
wysigThankyou so much Figaro for your excellent translatioon help and effort!
I am very Grateful. May God bless you!
Yours Sincerely, From --Jose77 09:38, 6 Desember 2006 (UTC)
Oplaai van beelde
wysigHallo daar...
Ek sien jy het onlangs 'n paar beelde opgelaai en wil jou graag herinner om so ver as moontlik 'n beskrywing, die bron en lisensiëring van beelde by te voeg wanneer jy hulle oplaai. Ek hoop om in die toekoms beelde wat nie aan hierdie vereistes voldoen nie te verwyder, veral in die lig van die nuwe lisensiëringsbeleid. As jy enige vrae hieroor het is jy welkom om my te kontak of 'n bespreking in die Geselshoekie te begin.
Dankie. Anrie 14:23, 20 Mei 2007 (UTC)
- Ek het amper al die beelde in jou artikels met beelde vanuit die commons kon vervang. Die beeld Beeld:Wana.jpg is egter nie in die Commons nie en kom ook nie in die Engelse artikel voor nie (ook nie op die akteur se artikel nie). Indien jy dit wel daar gekry het, is dit tien teen een verwyder as gevolg van kopieregskending en sal ons dit ook moet verwyder. Anrie 06:35, 21 Mei 2007 (UTC)
- Ek hoop jy verstaan hoekom ek so op beeldlisensiëring hamer? Wikidedia is 'n vrye ensiklopedie en as ons nie-vrye beelde gebruik (of nie sê dat dit wel vry is nie), dan breek ons die wet (kopieregskending) en spreek ons ons eie missie teë. Anrie 06:40, 21 Mei 2007 (UTC)
Legion van Eer
wysigEk sien jy het nou suksesvol 'n beeld vanaf die Commons gebruik! Dankie vir jou samewerking met die beelde en jou bydrae. Anrie 11:49, 21 Mei 2007 (UTC)
Ek moet dankie sê vir jou want hierdie metode is baie vinniger.
Bronnelys
wysigHaai Figaro...
Alweer ek wat 'n eier het om te lê: Die beleid en:Wikipedia:Citing sources sê uitdruklik dat other Wikipedia articles cannot be used as sources. Dit beteken nie dat ons nie van ander artikels mag vertaal nie, maar net dat dit nie as 'n geldige bron van inligting geld nie (en daar moet dus na daarna as sulks verwys word nie). Ek voeg dit self onder "Bronnelys" of "Verwysings" by, maar in 'n verskillende formaat, soos jy kan sien in William Shakespeare, maar as daar geen ander bronne is nie, is dit beter om die inligting onder "Nota" of iets dergeliks te plaas, soos ek ook gedoen het met Amandelmelk. Anrie 12:41, 21 Mei 2007 (UTC)
- N.S. Die gesprek hierbo is in verwysing na jou Legioen van Eer artikel. Anrie 12:42, 21 Mei 2007 (UTC)
Jammer, Ek sal wel eendag 'n dag afstaan om al die reëls en regulasies te studeer. Maar dankie vir al die inligting.
- Daar is so BAIE reëls en regulasies, ek dink nie daar is een persoon wat alles weet nie - ek noem maar net dinge soos ek dit opmerk. Moet asseblief nie dat dit jou te veel pla nie - ek het ook al vreeslik baie foute gemaak (en doen dit steeds). Anrie 13:16, 21 Mei 2007 (UTC)
Ag nee wat jy pla nie, die doel is tog om artikels van kwaliteit te ontwikkel reëls is tog daar vir 'n rede.
Dante se komedie
wysigHaai Figaro,
As ek dit nie mis het nie was jy die persoon wat 'n wyle gelede in die Geselshoekie navraag gedoen het oor Dante se komedie in Afrikaans. 'n Persoon het daar sy kontakdetails gegee waar jy moontlik die derde gedeelte, Die Paradys, kan kry. Anrie 18:33, 4 Junie 2007 (UTC)
Orde van die Rosekruis
wysigFigaro, ek sien jy het 'n artikel gepubliseer van die Orde van die Rosekruis ek het vandag 'n vertaling gepubliseer van die Fama Fraternitatis en gehoop jy sal dalk belangstel om ook na die vertaling te kyk. Die dokument was nogal moeilik om te vertaal en sin van te maak uit die oorspronklike. Ek het ook 'n skakel onderaan bygevoeg na die oorspronklike dokument in Engels. --Lewensywer 22:40, 1 Desember 2007 (UTC)
Bron benodig vir Beeld:Alexlit.jpg
wysigHaai, Figaro~afwiki
Dit is tans nie 100% duidelik wat die bron van die bogenoemde beeld is nie. Dit is nodig om die bron vir enige beeld te verskaf, ingevolge Wikipedia se beleid rakende verifieerbaarheid. Met "bron" word bedoel: waar jy self die beeld gekry het. Indien dit op die internet was, dan sal 'n URL ('n skakel) na die blad waarop die beeld verskyn voldoende wees. Indien dit uit 'n boek verkry is, word die boek se gegewens benodig. Indien jy self die outeur van die beeld is, meld dit asseblief duidelik. Moet asseblief nie huiwer om my te kontak indien jy enige vrae of probleme het nie.
Let wel: indien 'n geldige bron nie binne 2 weke van hierdie boodskap bygevoeg word nie, mag die beeld verwyder word. Die gegewens van die bron moet asseblief by die beeld self bygevoeg word en nie hier nie.
Lisensie benodig vir Beeld:Alexlit.jpg
wysigHaai, Figaro~afwiki
Dis is tans nie 100% duidelik wat die lisensie van die bogenoemde beeld is nie. Alhoewel Wikipedia GNU-FD-lisensie vir alle bydraes aanmoedig, bestaan daar ook 'n aantal ander lisensies wat hier aanvaar is. Voeg asseblief die gepaste lisensie by die beeld, ten einde die toestemming tot hergebruik en wysiging van die beeld duidelik te maak. Indien jy enige vrae of probleme het, moet jy asseblief nie huiwer om my op my besprekingsblad te kontak nie.
Let wel: indien 'n aanvaarbare lisensie nie binne 2 weke van hierdie boodskap bygevoeg word nie, mag die beeld verwyder word. Die lisensie moet asseblief by die beeldblad self gevoeg word en nie slegs hier gemeld word nie.
Your account will be renamed
wysigHello,
The developer team at Wikimedia is making some changes to how accounts work, as part of our on-going efforts to provide new and better tools for our users like cross-wiki notifications. These changes will mean you have the same account name everywhere. This will let us give you new features that will help you edit and discuss better, and allow more flexible user permissions for tools. One of the side-effects of this is that user accounts will now have to be unique across all 900 Wikimedia wikis. See the announcement for more information.
Unfortunately, your account clashes with another account also called Figaro. To make sure that both of you can use all Wikimedia projects in future, we have reserved the name Figaro~afwiki that only you will have. If you like it, you don't have to do anything. If you do not like it, you can pick out a different name.
Your account will still work as before, and you will be credited for all your edits made so far, but you will have to use the new account name when you log in.
Sorry for the inconvenience.
Yours,
Keegan Peterzell
Community Liaison, Wikimedia Foundation
17:16, 17 Maart 2015 (UTC)
Renamed
wysigThis account has been renamed as part of single-user login finalisation. If you own this account you can log in using your previous username and password for more information. If you do not like this account's new name, you can choose your own using this form after logging in: Spesiaal:GlobalRenameRequest. -- Keegan (WMF) (talk)
05:41, 16 April 2015 (UTC)