Wie is Lewensywer?

wysig

My Naam is Jurgens Pieterse. Ek is 'n Bedryfsingenieur van professie. Ek het my Bedryfsingenieurswese M-Ing(Bedryf)graad in 1996 verwerf aan die Universiteit van Pretoria met 'n verhandeling oor hoe stelselteorie toegepas word in besigheidsprosesontwerp. Tans het ek my eie konsultasiepraktyk en werk ek as 'n onafhanklike konsultant. Ek spesialiseer in Ondernemingsargitektuur en Besigheidsprosesontwerp vanuit 'n markgefokusde benadering.

Ek stel belang in filosofie, esoterie, mistisisme en die okkult. Ek is veral baie beïnvloed deur die 4de Weg leeringe van GI Gurdjieff

Ek doen heelwat navorsing oor my groot stamvader: Bertel Pedersen Randers. Ek lees graag oor die Boergeskiedenis en maak 'n studie van die stambome: Pieterse, Roets, Kriel en Stapelberg. Ek geniet waterverfskilderkuns en fotografie as stokperdjie saam met my kinders.

Ek stel belang in die Noorse, Griekse en Egiptiese geskiedenis.

Ek woon in die Helderberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Wikipedia waartoe ek aktief bygedra het

wysig

#,A,B,C,D

wysig

E,F,G,H,I,J

wysig

K,L,M,N,O,P

wysig

R,S,T,U,V,W,X,Y,Z

wysig

Onlangse wysiginge op Wikipedia: Afrikaans