Hallo Morne. Baie welkom hier by die Wikipedia gemeenskap. Ek hoop jy geniet jouself terdeë. Vra gerus as jy enige vrae het. Arno (kontak) 15:59, 17 November 2010 (UTC)[]

Hallo Morne, welkom van my kant af ook! --Voyageur (kontak) 21:31, 18 November 2010 (UTC)[]