Geelklipspruit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geelklipspruit is 'n rivier wat tussen Standerton en Amersfoort op die Mpumalanga-hoëveld in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Vaalrivier.
Geelklipspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 560 m |
Koördinate: 26°52′12″S 29°33′50″O / 26.87000°S 29.56389°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Geelklipspruit se monding by Geonames.org (cc-by)