Geelrankspeldekussing

Spesie van speldekussings

Die geelrankspeldekussing (Leucospermum prostratum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kogelberg, Kleinmond, Groenland- en Kleinrivierberge. Die struik rank en kan tot 4 m wyd word en dra blomme van Julie tot Desember.

Geelrankspeldekussing
Leucospermum prostratum Hangklip 01.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. prostratum
Binomiale naam
Leucospermum prostratum
(Thunb.) Stapf

In Engels staan dit as die Yellow-trailing Pincushion bekend.

Sien ookWysig

BronneWysig

Eksterne skakelsWysig