Grondspeg
(Aangestuur vanaf Geocolaptes)
Die Grondspeg (Geocolaptes olivaceus) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël op klipperige heuwelhange en fynbos, Karoo en grasveld. Hulle leef nie in bome nie. Die voël is 24 – 30 cm groot en weeg 110 - 130 gram. In Engels staan die voël bekend as die ground woodpecker.
Grondspeg | |
---|---|
Grondspeg in die Drakensberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Geocolaptes Swainson, 1832
|
Spesie: | G. olivaceus
|
Binomiale naam | |
Geocolaptes olivaceus (Gmelin, 1788)
|
Dit is die enigste spesie in die genus Geocolaptes, wat aan die familie van spegte (Picinae) behoort.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Geocolaptes olivaceus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)