George Coetzee
George William Coetzee (Pretoria, 18 Julie 1986) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler.
George Coetzee | |||
---|---|---|---|
Coetzee by die 2011 BMW International Open | |||
Persoonlike inligting | |||
Volle naam | George William Coetzee | ||
Gebore | 18 Julie 1986 Pretoria, Suid-Afrika | ||
Hoogte | 1,78 m (5 ft 10 in) | ||
Gewig | 95 kg | ||
Nasionaliteit | Suid-Afrika | ||
Woning | Pretoria, Suid-Afrika | ||
Loopbaan | |||
Professioneel geword | 2007 | ||
Huidige toernooie | Sonskyntoer Kanadese Toer Europese Toer | ||
Professionele oorwinnings | 9 | ||
Hoogste rang | 41 (27 Januarie 2013)[1] | ||
Aantal oorwinnings volgens toernooi | |||
Europese toernooi | 3 | ||
Asiatiese toernooi | 1 | ||
Sonskyntoernooi | 8 | ||
Ander | 1 | ||
Beste uitslae in groot kampioenskappe | |||
Meesterstoernooi | CUT: 2013 | ||
PGA-kampioenskap | T7: 2015 | ||
V.S. Ope | T56: 2013 | ||
Britse Ope | 15th: 2011 | ||
Prestasies en toekennings | |||
|
George Coetze het 'n trimester aan die Universiteit van San Diego gestudeer. Hy het tweemaal meegeding aan die Jeugwêreldkampioenskap in San Diego, en eindig in die 4de en 9de plek.
Professioneel
wysigCoetzee word in 2007 professioneel en begin aan die Sonskyntoer deel te neem. In 2009 speel hy ook in nege toernooie in Kanada en in 2010 speel hy op die Europese PGA Toer.
- ↑ "Week 4 2013 Ending 27 Jan 2013" (pdf). OWGR. Besoek op 5 Oktober 2019.