Geranium natalense
Plantspesie
Geranium natalense is 'n struik wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die KwaZulu-Natal voor. Die spesie kom voor in die KwaZulu-Natal Middeland en voorheuwels van die Drakensberge. Die plant word bedreig deur onder andere indringerplante, oorbeweiding en 'n gebrek aan brandbestuur.
Geranium natalense | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Geraniaceae |
Genus: | Geranium |
Spesie: | G. natalense
|
Binomiale naam | |
Geranium natalense Hilliard & B.L.Burtt, (1985)
|
Die plant het 'n voorkomsgebied van 2303 km² en daar is ses subpopulasies.