Gewone wildekweper
plantspesie
Die gewone wildekweper (Cryptocarya transvaalensis) is 'n boom wat inheems is aan Eswatini, Limpopo, Mpumalanga en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit voor op die Drakensberg-eskarp van Eswatini tot by die Wolkberg en die Soutpansberge en verder noord.
Gewone wildekweper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Magnoliids |
Orde: | Laurales |
Familie: | Lauraceae |
Genus: | Cryptocarya |
Spesie: | C. transvaalensis
|
Binomiale naam | |
Cryptocarya transvaalensis Burtt Davy (1922)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 114.[1]