Gibbaeum hartmannianum
Plantspesie
Gibbaeum hartmannianum is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Riversdal omgewing voor. Die spesie is na die plantkundige Heidrun Hartmann vernoem.
Gibbaeum hartmannianum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Gibbaeum |
Spesie: | G. hartmannianum
|
Binomiale naam | |
Gibbaeum hartmannianum Thiede & Niesler, (2012)
| |
Sinonieme | |
|