Gifspruit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Gifspruit is 'n spruit wat in die Mpumalanga-hoëveld in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n klein sytak van die Kameelrivier.
Gifspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Kameelrivier |
Monding-hoogte | 924 m |
Koördinate: 25°7′39″S 28°58′46″O / 25.12750°S 28.97944°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Gifspruit se monding by Geonames.org (cc-by)