Gladiolus carinatus
plant spesie
Die blou-Afrikaner (Gladiolus carinatus) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap.
Blou-Afrikaner | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. carinatus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus carinatus Aiton, (1789)
| |
Sinonieme | |
|