Gladiolus cunonius
plant spesie
Die suikerkannetjie (Gladiolus cunonius) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap.
Suikerkannetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. cunonius
|
Binomiale naam | |
Gladiolus cunonius (L.) Gaertn. (1788)
| |
Sinonieme | |
|