Gladiolus jonquilodorus
plantspesie
Die geelpypie (Gladiolus jonquilodorus) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein voor. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en indringerplante.
Geelpypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. jonquilodorus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus jonquilodorus Eckl. ex G.J.Lewis, (1954)
|