Glasgow Warriors
Glasgow Warriors is een van die twee professionele rugbyspanne van Skotland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14 en die Europese Rugbykampioenebeker. Warriors het die 2014-’15-seisoen van die Pro12 gewen en die eerste Skotse span geword wat in die professionele era van rugby ’n vername toernooi kon wen.
Glasgow Warriors | ||||
Unie | Skotse Rugbyunie | |||
Embleem | Kryger | |||
Stigting | 1872 | |||
Stadion | Scotstoun-stadion, Glasgow | |||
Kapasiteit | 7 351 | |||
Afrigter(s) | Dave Rennie | |||
Kaptein(s) | Ryan Wilson | |||
Liga(s) | Guiness Pro14 | |||
2017-’18 | 1ste na rondomtalie | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Meeste wedstryde | 176 Graeme Morrison | |||
Meeste punte | 1 165 Tommy Hayes | |||
Meeste drieë | 43 D.T.H. van der Merwe | |||
Amptelike webwerf | ||||
www.glasgowwarriors.org |
Geskiedenis
wysigGlasgow het in 1996 ’n professionele rugbyspan geword waar dit sedert die stigting van die klub in 1872 ’n amateurklub was. Die span het in 1996 as Glasgow Rugby bekend gestaan voor hulle in 1998 as Glasgow Caledonians bekend gestaan het na ’n samesmelting met die Caledonian Reds. In 2001 het hulle die ‘Caledonians’ laat vaar en weer as Glasgow Rugby bekend gestaan voor hulle in 2005 uiteindelik die Glasgow Warriors geword het.
Seisoenbepalings
wysigKeltiese Liga/Pro12/Pro14
wysigSeisoen Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas 2003-’04 11de 22 6 1 15 6 32 2004-’05 6de 20 8 1 11 11 45 2005-’06 11de 20 5 0 15 9 37 2006-’07 7de 20 11 0 9 5 49 2007-’08 5de 18 10 1 7 4 46 2008-’09 7de 18 7 0 11 9 37 2009-’10 3de 18 11 2 5 3 51 Verloor in halfeindstryd teen Ospreys 2010-’11 11de 22 6 1 15 7 33 2011-’12 4de 22 13 4 5 5 65 Verloor in halfeindstryd teen Leinster 2012-’13 3de 22 16 0 6 12 76 Verloor in halfeindstryd teen Leinster 2013-’14 2de 22 18 0 4 7 79 Verloor in eindstryd teen Leinster 2014-’15 1ste 22 16 1 5 9 75 Wen in eindstryd teen Munster 2015-’16 3de 22 13 1 7 14 72 Verloor in halfeindstryd teen Connacht 2016-’17 6de 22 11 0 11 14 58 2017-’18 1ste 21 15 1 5 14 76 Verloor in halfeindstryd teen Scarlets 2018-’19 1ste 21 16 0 5 17 81
Heinekenbeker/Rugbykampioenebeker
wysigSeisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas 1997-’98 Poel 2 2de 6 3 0 3 — 6 Verloor in kwarteindstryd teen Leicester Tigers 1998-’99 Poel 4 4de 6 2 0 4 — 4 1999-’00 Poel 1 3de 6 2 0 4 — 4 2000-’01 Poel 6 4de 6 1 0 5 — 2 2001-’02 Poel 5 3de 6 2 1 3 — 5 2002-’03 Poel 3 3de 6 2 0 4 — 19 2004-’05 Poel 3 4de 6 0 0 6 2 2 2005-’06 Poel 5 4de 6 1 0 5 2 6 2007-’08 Poel 4 3de 6 3 0 3 4 16 2008-’09 Poel 5 3de 6 2 0 4 4 12 2009-’10 Poel 2 3de 6 2 0 4 1 9 2010-’11 Poel 6 3de 6 3 0 3 0 12 2011-’12 Poel 3 2de 6 2 1 3 2 12 2012-’13 Poel 4 4de 6 1 0 5 2 6 2013-’14 Poel 2 4de 6 2 0 4 3 11 2014-’15 Poel 4 3de 6 3 0 3 3 15 2015-’16 Poel 3 3de 6 3 0 3 2 14 2016-’17 Poel 1 2de 6 4 0 2 3 19 Verloor in kwarteindstryd teen Saracens
Europese Rugbyuitdaagbeker
wysigHuidige span
wysigGlasgow Warriors se span vir die 2017-’18-seisoen:
Stutte
Hakers Slotte |
Losvoorspelers
Skrumskakels Losskakels |
Senters
Vleuels
Heelagters |
Eksterne skakels
wysig- (en) Amptelike werf