Die Gleditsia is 'n hoë, slanke, peuldraende boom met fyn, saamgestelde blare. Die stam word soos 'n turksvy bedek met doringtossels. Fyn, wit bloeiwyses word gedra vanaf midsomer.

Gleditsia
Honey Locust (Gleditsia triacanthos)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Gleditsia

Verspreiding

wysig

Die soort is inheems aan die Mississippivallei, maar is uitgevoer na Europa waar dit 'n gewilde tuin- en sierboom is.

Verwysing

wysig
  • Der Kosmos Baumführer. Humphries, Press, Sutton