Caesalpinioideae
Caesalpinioideae is 'n subfamilie van blomplante wat tot die familie Fabaceae behoort. Wêreldwyd is daar sowat 1 000 spesies. Hiervan is sowat vyftig spesies inheems aan Suider-Afrika, waarvan sowat veertig bome is. Dit is die kleinste subfamilie in die Fabaceae, en staan ook as die Flambojant-subfamilie bekend.
Flambojant-subfamilie | |
---|---|
Groeivorm en blomme van die flambojantboom (Delonix regia) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Subfamilie: | Caesalpinioideae |
Tribus | |
Sinonieme | |
|
Genera
wysigDie volgende genera resorteer onder die subfamilie:
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Caesalpinioideae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Caesalpinioideae