Erythrophleum
Erythrophleum is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Kenmerkend van die genus is die neerhangende lowe. Die genus verkies warm droë streke en is middelgroot tot groot. Al die spesies het dubbelveervormige, saamgestelde liggroen blare.
Erythrophleum | |
---|---|
E. suaveolens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Erythrophleum |
Boomspesies
wysig- Bosoordeelboom Erythrophleum suaveolens
- Maputalandoordeelboom Erythrophleum lasianthum
- Oordeelboom Erythrophleum africanum
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Erythrophleum.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Erythrophleum