Glottiphyllum linguiforme
Plantspesie
Die tongblaarvygie (Glottiphyllum linguiforme) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Oudtshoorn voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 300 km². Daar is tien subpopulasies bekend. Die kwaliteit van die subpopulasies neem af weens volstruis boerdery; vertrapping en oorbeweiding.
Tongblaarvygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Glottiphyllum |
Spesie: | G. linguiforme
|
Binomiale naam | |
Glottiphyllum linguiforme (L.) N.E.Br., (1921)
| |
Sinonieme | |
|