Grace Gates
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Grace-hekke, amptelik die WG Grace Memorial Gates, is twee hekke op die Lord’s Krieketgronde in Londen, Engeland. Hierdie hekke is in 1923 opgerig en is 'n graad II-gelyste monument.[1]
Die hekke is deur die argitek Sir Herbert Baker ontwerp as 'n huldeblyk aan die Engelse krieket-legende W.G. Grace, wat in 1915 oorlede is.[2] Die hekke is van gietyster vervaardig en word deur 'n pilaar van Portland-sandsteen van mekaar geskei. Op die pilaar is gegraveer: "'TO THE MEMORY OF WILLIAM GILBERT GRACE THE GREAT CRICKETER: 1848-1915: THESE GATES WERE ERECTED: THE MCC AND OTHER FRIENDS AND ADMIRERS'."
Verwysings
wysig- ↑ "1246985 - GRACE GATES AT LORD'S CRICKET GROUND". English Heritage. 7 Februarie 1996. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2014. Besoek op 1 Januarie 2014.
- ↑ "Lord's - A brief timeline" (in Engels). ESPN Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2019. Besoek op 1 Januarie 2014.