Maak hoofkeuseskerm oop

Die Lord’s-krieketveld (afgekort as Lord’s) is 'n bekende krieketstadion in St John's Wood, 'n wyk in die Engelse hoofstad Londen. Die stadion bied sitplek vir 28 000 toeskouers en word deur die Marylebone Krieketklub (MCC) besit. Lord’s word dikwels The Home of Cricket ("die tuiste van krieket") genoem.[1]

Lord’s Krieketgronde
Lord's Cricket Ground logo.svg
Bynaam Lord’s
Volle naam Lord’s Krieketgronde
Ligging St. John’s Wood, Londen
Koördinate 51°31′45.84″N 0°10′21.72″W / 51.5294000°N 0.1727000°W / 51.5294000; -0.1727000Koördinate: 51°31′45.84″N 0°10′21.72″W / 51.5294000°N 0.1727000°W / 51.5294000; -0.1727000
Eienaar Marylebone Krieketklub (1814–hede)
Middlesex (1877–hede)
Kapasiteit 28 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1814
Huurders
Engelse nasionale krieketspan
Lord’s se hoofpawiljoen

Lord’s is ook die tuiste van Engeland en Wallis se Krieketraad (ECB) sowel as die Europese Krieketraad (ECC). Dit is die tuiste van die Internasionale Krieketraad (IKR) se hoofkantoor, maar die IKR se administratiewe kantore is in 2005 na Doebai verskuif.

Die oudste sportmuseum ter wêreld is op Lord’s geleë en huisves onder ander die bekende urn van Die As-kompetisie.[2]

Behalwe krieket kan hier ook ander sportsoorte soos bofbal, tennis en boogskiet beoefen word. Lord’s is tydens die 2012-Olimpiese Spele vir boogskiet aangewend.

Inhoud

GeskiedenisWysig

 
Gekerfde muur by Lord’s

Oor die jare was daar al drie Lord’s-krieketvelde. Die oorspronklike een in deur Thomas Lord in 1787 op Dorset Square in Marylebone ('n wyk in Londen) gestig. Die eerste gewone krieketwedstryd wat op Lord’s gespeel is, was 'n jaarlikse wedstryd tussen die skole Eton College en Harrow School in 1805. In 1810 is Lord’s na 'n park verplaas, en in 1814 moes hulle weer trek omdat daar 'n kanaal gegrawe moes word. Sedert 1814 is Lord’s op sy huidige plek.

Die eerste toetswedstryd wat hier gespeel is, het op 21 Julie 1884 tussen Engeland en Australië plaasgevind. Die eerste internasionale eendagwedstryd (EDI) het op 26 Augustus 1972 tussen Engeland en Australië plaasgevind. Lord’s is al tydens vyf krieketwêreldbekers vir wedstryde ingespan: 1975, 1979, 1983, 1999 en 2019.

WedstrydeWysig

Krieketwêreldbeker 1975Wysig

Groepfase
7 Junie 1975

Telkaart
  Engeland
334/4 (60 boulbeurte)
v
  Indië
132/3 (60 boulbeurte)
Dennis Amiss 137 (147)
Syed Abid Ali 58/2 (12 boulbeurte)
Gundappa Viswanath 37 (59)
Peter Lever 16/1 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 202 lopies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: David Constant (Eng) en John Langridge (Eng)
Speler van die wedstryd: Dennis Amiss (Eng)
Eindstryd
21 Junie 1975

Telkaart
  Wes-Indië
291/8 (60 boulbeurte)
v
  Australië
274 (58.4 boulbeurte)
Clive Lloyd 102 (85)
Gary Gilmour 48/5 (12 boulbeurte)
Ian Chappell 62 (93)
Keith Boyce 50/4 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 17 lopies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Tom Spencer (Eng)
Speler van die wedstryd: Clive Lloyd (WI)

Krieketwêreldbeker 1979Wysig

Groepfase
9 Junie 1979

Telkaart
  Australië
159/9 (60 boulbeurte)
v
  Engeland
160/4 (47.1 boulbeurte)
Andrew Hilditch 47 (108)
Geoffrey Boycott 2/15 (6 boulbeurte)
Graham Gooch 53 (96)
Trevor Laughlin 2/38 (9.1 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: David Constant (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Graham Gooch (Eng)
Eindstryd
23 Junie 1979

Telkaart
  Wes-Indië
286/9 (60 boulbeurte)
v
  Engeland
194 almal uit (51 boulbeurte)
Viv Richards 138* (157)
Phil Edmonds 2/40 (12 boulbeurte)
Mike Brearley 64 (130)
Joel Garner 5/38 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 92 lopies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)

Krieketwêreldbeker 1983Wysig

Groepfase
13 Junie 1983

Telkaart
  Pakistan
193/8 (60 boulbeurte)
v
  Engeland
199/2 (50.4 boulbeurte)
Zaheer Abbas 83 (104)
Bob Willis 2/24 (12 boulbeurte)
Graeme Fowler 78* (151)
Rashid Khan 1/19 (7 boulbeurte)
Engeland wen met 8 paaltjies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Zaheer Abbas (Pak)
Groepfase
18 Junie 1983

Telkaart
  Australië
273/6 (60 boulbeurte)
v
  Wes-Indië
276/3 (57.5 boulbeurte)
Kim Hughes 69 (124)
Malcolm Marshall 2/36 (12 boulbeurte)
Viv Richards 95* (117)
Rodney Hogg 1/25 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 7 paaltjies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: Roy Palmer (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)
Eindstryd
25 Junie 1983

Telkaart
  Indië
183 (54.4 boulbeurte)
v
  Wes-Indië
140 (52 boulbeurte)
Kris Srikkanth 38 (57)
Andy Roberts 3/32 (10 boulbeurte)
Vivian Richards 33 (28)
Madan Lal 3/31 (12 boulbeurte)
Indië wen met 43 lopies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Mohinder Amarnath (Ind)

Krieketwêreldbeker 1999Wysig

Groepfase
14 Mei 1999

Telkaart
  Sri Lanka
204 (48.4 boulbeurte)
v
  Engeland
207/2 (46.5 boulbeurte)
Romesh Kaluwitharana 57 (66)
Alan Mullally 4/37 (10 boulbeurte)
Alec Stewart 88 (146)
Chaminda Vaas 1/27 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 8 paaltjies
Lord’s, Londen, Engeland
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Alec Stewart (Eng)
Groepfase
9 Junie 1999

Telkaart
  Australië
303/4 (50 boulbeurte)
v
  Zimbabwe
259/6 (50 boulbeurte)
Mark Waugh 104 (120)
Neil Johnson 2/43 (8 boulbeurte)
Neil Johnson 132* (144)
Paul Reiffel 3/55 (10 boulbeurte)
Australië wen met 44 lopies
Lord’s, Londen, Engeland
Skeidsregters: Doug Cowie (NZ) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Neil Johnson (Zim)
Eindstryd
20 Junie 1999

Telkaart
  Pakistan
132 (39 boulbeurte)
v
  Australië
133/2 (20.1 boulbeurte)
Ijaz Ahmed 22 (46)
Shane Warne 4/33 (9 boulbeurte)
Adam Gilchrist 54 (36)
Saqlain Mushtaq 1/21 (4.1 boulbeurte)
Australië wen met 8 paaltjies
Lord’s, Londen, Engeland
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Shane Warne (Aus)

Krieketwêreldbeker 2019Wysig

Groepfase
23 Junie 2019
10:30 (GMT)
Telkaart
v
Lord’s, Londen
Groepfase
25 Junie 2019
10:30 (GMT)
Telkaart
v
Lord’s, Londen
Groepfase
29 Junie 2019
13:30 (GMT) (D/N)
Telkaart
v
Lord’s, Londen
Groepfase
5 Julie 2019
10:30 (GMT)
Telkaart
v
Lord’s, Londen
Eindstryd
14 Julie 2019
10:30 (GMT)
Telkaart
Wenner Halfeindstryd 1
v
Wenner Halfeindstryd 2
Lord’s, Londen

FotogaleryWysig

VerwysingsWysig

  1. (en) "Lord's". Cricinfo. Besoek op 20 Februarie 2019. 
  2. (en) MCC Museum – Geskiedenis, Lords.org

Eksterne skakelsWysig