Maak hoofkeuseskerm oop

Die Nederlandse nasionale krieketspan (Nederlands: Nederlands cricketelftal) verteenwoordig Nederland in die spel van krieket en word geadministreer deur die Koninklijke Nederlandse Cricket Bond. Nederland speel hul tuiswedstryde in Amstelveen en het hul eerste verskyning gemaak in die IKR-Wêreldbekertoernooi van 2009 in Engeland. Nederland is tans 13de in eendagwedstryde en 13de in T20Is soos deur die IKR bepaal.[1][2]

Nederland
Vlag van Nederland
Geassosieerde lid met EDI- en T20I-status sedert 1996
Eerste Eendag-Internasionale wedstryd teen Nieu-Seeland in die Reliance-stadion, Baroda; 17 Februarie 1996
Eerste T20I teen Kenia te Stormont, Belfast; 2 Augustus 2008
Kaptein Pieter Seelaar
Afrigter Ryan Campbell
Plek op IKR Toets-, EDI- en T20I-ranglys –, 13de, 13de
Totale EDIs
 - Afgelope jaar
80
2
Laaste T20I teen Zimbabwe op Hazelaarweg, Rotterdam, 25 Junie 2019
Wen/verloor
 – Afgelope jaar
31/45
2/0
Soos op 16 Julie 2019
Die Nederlandse nasionale krieketspan op 5 Julie 2010 in Rotterdam

Inhoud

RekordsWysig

WêreldbekerrekordWysig

Jaar Uitslag
1979 Nie gekwalifiseer nie
1983 Nie gekwalifiseer nie
1987 Nie gekwalifiseer nie
1992 Nie gekwalifiseer nie
1996 Groepfase: 12de uit 12
1999 Nie gekwalifiseer nie
2003 Groepfase: 11de uit 14
2007 Groepfase: 12de uit 16
2011 Groepfase: 13de uit 14
2015 Nie gekwalifiseer nie
2019 Nie gekwalifiseer nie
2023 N.v.t.

Twintig20-rekordWysig

Jaar Uitslag
2007 Nie gekwalifiseer nie
2009 Groepfase: 9de uit 12
2010 Nie gekwalifiseer nie
2012 Nie gekwalifiseer nie
2014 Super 10: 9de/16
2016 Groepfase: 12de/16
2020 N.v.t.

VerwysingsWysig

  1. Men's ODI Team Rankings. URL besoek op 16 Julie 2019.
  2. Men's T20I Team Rankings. URL besoek op 16 Julie 2019.

Eksterne skakelsWysig