Europese Krieketraad

Die Europese Krieketraad (Engels: European Cricket Council, afgekort “ECC”) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in Europa. Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies.[1] Die konfederasie is in 1997 gestig en hulle hoofkantoor is in Londen, Engeland, geleë. Die amptelike taal is Engels.

Europese Krieketraad
Engelse naam European Cricket Council
Afkorting ECC
Vasteland Europa
Lede 34
Sportsoort Krieket
Stigting 1997
Sambreelorganisasie Internasionale Krieketraad
Setel Londen, Engeland
Amptelike taal Engels

Die Europese Krieketraad organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande

wysig
 
Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in Europa volgens status:

   Volle lidlande met toetsstatus (2)

   Geassosieerde lede met EDI-status (2)

   Geassosieerde lede (29)

   Voormalige of opgeskorte lede (2)

   Nielede

Die Europese Krieketraad het tans 34 lede:

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "Global Map". Internasionale Krieketraad. Besoek op 19 Desember 2023.