Grant Imahara

Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder

Grant Imahara (gebore 23 Oktober 1970, sterf 13 Julie 2020) was 'n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder van onder andere MythBusters van die Discovery Channel. Hy het ook gewerk aan die spesiale effekte in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), The Matrix Reloaded (2003), en Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005).

Grant Imahara
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Grant Masaru Imahara
Geboorte (1970-10-23)23 Oktober 1970
Sterfte 13 Julie 2020(2020-07-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Televisie-aanbieder en elektroniese ingenieur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1999: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace
  • 2002: Star Wars: Episode II - Attack of the Clones
  • 2003: The Matrix Reloaded
  • 2005: Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith
  • Suspended Belief

Televisiereekse

wysig
  • 2003: MythBusters
  • 2003: Punkin Chunkin
  • 2012: TableTop
  • 2012: Try This at Home!
  • 2012: Star Trek Continues: The Vignettes
  • 2013: Star Trek Continues
  • 2015: CONversations with Stanley & Jax
  • 2016: White Rabbit Project

Televisierolprente

wysig
  • 2012: Punkin Chunkin 2012

Video's

wysig
  • 2014: Netflix Musical: Frozen Parody
  • 2015: McDonald's Recently Launched a Food Transparency Campaign

Eksterne skakels

wysig