Grasklawer
Die grasklawer (Trifolium angustifolium L.) is 'n klawerspesie wat uit die Middellandse Seegebied stam,[1] maar wat 'n uitheemse onkruid in ander gebiede met 'n mediterreense klimaat soos Chili, Australië, Kalifornië en ook Suid-Afrika[2] geword het.
Grasklawer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. angustifolium
|
Binomiale naam | |
Trifolium angustifolium L., (1753)
| |
Sinonieme | |
|
Dit is 'n eenjarige plant wat in braakgronde, oop veld of weidegronde voorkom en in Suid-Afrika 'n onkruid is.[1]
Fotogalery
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "iucnredlist" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2018.
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2016.