Groot kwasargroep
’n Groot kwasargroep is ’n groep kwasars (’n soort aktiewe sterrestelselkern om swartkolke) wat moontlik die grootste bekende strukture in die heelal vorm. Daar word geglo hulle is die voorlopers van mure en filamente wat in die relatief nabye heelal aangetref word.[1]
Bekende groepe
wysigOp 11 Januarie 2013 is die ontdekking van die Groot GKG deur die Universiteit van Sentraal-Lancashire aangekondig – verreweg die grootste bekende struktuur in die heelal. Dit bestaan uit 73 kwasars en is tussen 1,4 miljard en 4 miljard ligjare breed.[2] Volgens die navorser en skrywer Roger Clowes is voorheen gedink die bestaan van sulke groot strukture is onmoontlik en dat niks groter as sowat 1,2 miljard ligjare kan wees nie.[3][4]
Lys van groot kwasargroepe
wysigNaam | Datum | Gemiddelde afstand | Grootte | # kwasars | Notas |
---|---|---|---|---|---|
Webster-GKG (GKG 1) |
1982 | z=0,37 | 100 megaparsek (Mpk) | 5 | Die eerste groot kwasargroep wat ontdek is; dit was toe die grootste bekende struktuur.[5][6][1] |
Crampton-Cowley-Hartwick-GKG (GKG 2 , Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 10) |
1987 | z=1,11 | 60 Mpk | 28 | Die tweede groep wat ontdek is.[5][1][7] |
Clowes-Campusano-GKG (U1.28, GKG 3) |
1991 | z=1,28 | Lengte: 630 Mpk | 34 | Die derde groep wat ontdek is.[5][8] |
1995 | z=1,9 | ~120 Mpk | 10 | Ontdek deur Graham, Clowes, Campusano.[9][1][7] | |
1995 | z=0,19 | 60 Mpk | 7 | Ontdek deur Graham, Clowes, Campusano[9][1][7] | |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 1 | 1996 | z=0,6 | 96 Mpk | 12 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 2 | 1996 | z=0,6 | R=111 Mpk | 12 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 3 | 1996 | z=1,3 | R=123 Mpk | 14 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 4 | 1996 | z=1,9 | R=104 Mpk | 14 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 5 | 1996 | z=1,7 | R=146 Mpk | 13 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 6 | 1996 | z=1,5 | R=94 Mpk | 10 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 7 | 1996 | z=1,9 | R=92 Mpk | 10 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 8 | 1996 | z=2,1 | R=104 Mpk | 12 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 9 | 1996 | z=1,9 | R=66 Mpk | 18 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 11 | 1996 | z=0,7 | R=157 Mpk | 11 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 12 | 1996 | z=1,2 | R=155 Mpk | 14 | Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7] |
Newman-GKG (U1.54) |
1998 | z=1,54 | 150 Mpk | 21 | Ontdek deur P.R. Newman e.a. Dit lê parallel met die Clowes-Campusano-GKG.[8][1] |
Tesch-Engels-GKG | 2000 | z=0,27 | 140 Mpk | 7 | Die eerste groep wat deur X-strale ontdek is.[1] |
U1.11 | 2011 | z=1,11 | 780 Mpk
|
38 | [5][8] |
Groot GKG (U1.27) |
2013 | z=1,27 | 1 240 Mpk
|
73 | Tans die grootste struktuur in die sigbare heelal.[5][10] |
Verdere leesstof
wysig- R.G.Clowes; "Large Quasar Groups – A Short Review"; 'The New Era of Wide Field Astronomy', ASP Conference Series, Vol. 232.; 2001; Astronomical Society of the Pacific; ISBN 1-58381-065-X ;
Verwysings
wysig- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 R.G.Clowes; "Large Quasar Groups – A Short Review"; 'The New Era of Wide Field Astronomy', ASP Conference Series, Vol. 232.; 2001; Astronomical Society of the Pacific; ISBN 1-58381-065-X ; Bibcode: 2001ASPC..232..108C
- ↑ Wall, Mike (11 Januarie 2013). "Largest structure in universe discovered" (in Engels). Fox News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
- ↑ Wall, Mike (11 Januarie 2013). "Largest Structure In Universe, Large Quasar Group, Challenges Cosmological Principle". The Huffington Post.
- ↑ Clowes, Roger; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Söchting, Ilona K.; Graham., Matthew J. (11 Januarie 2013). "A structure in the early Universe at z ∼ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. Bibcode:2013MNRAS.429.2910C. doi:10.1093/mnras/sts497.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Clowes, Roger G.; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Soechting, Ilona K.; Graham, Matthew J.; "A structure in the early universe at z ~ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology"; Bibcode: 2012arXiv1211.6256C ; doi:10.1093/mnras/sts497 ; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013
- ↑ Webster, Adrian (Mei 1982). "The clustering of quasars from an objective-prism survey". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 199: 683–705. Bibcode:1982MNRAS.199..683W.
- ↑ 7,00 7,01 7,02 7,03 7,04 7,05 7,06 7,07 7,08 7,09 7,10 7,11 7,12 7,13 Boris V. Komberg, Andrey V. Kravtsov, Vladimir N. Lukash; "The search and investigation of the Large Groups of Quasars"; Bibcode: 1996astro.ph..2090K ;
- ↑ 8,0 8,1 8,2 Clowes, Roger; Campusano, Luis E.; Graham, Matthew J.; S¨ochting, Ilona K. (September 2001). "Two close Large Quasar Groups of size ∼ 350 Mpc at z ∼ 1.2". Mon. Not. R. Astron. Soc.
- ↑ 9,0 9,1 Graham, M. J.; Clowes, R. G.; Campusano, L. E.; "Finding Quasar Superstructures"; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, Vol. 275, NO. 3/AUG1, P. 790, 1995 August; Bibcode: 1995MNRAS.275..790G
- ↑ ScienceDaily, "Biggest Structure in Universe: Large Quasar Group Is 4 Billion Light Years Across", Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia