Groottolsuikerbos

plantspesie

Die groottolsuikerbos (Protea inopina) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort.[1] Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, skaars, uiters geïsoleerd en kom slegs in die Olifantsrivierberge naby Paleisheuwel voor waar dit deel van die fynbosbioom is.[1]

Groottolsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. inopina
Binomiale naam
Protea inopina
Rourke, (1978)

Die plant word 1 m hoog en het baie stamme. Die plant spruit weer uit na dit gebrand het. Die saad word in 'n doppie geberg en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 600 - 650 m en blom van September tot Desember.

In Engels staan dit as die Large-nut sugarbush bekend.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Protea inopina" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2017. Besoek op 3 Februarie 2020.

Bronnelys

wysig

Eksterne skakels

wysig