Maak hoofkeuseskerm oop
Guangxi se ligging in die Volksrepubliek China

Guangxi (Chinees: 广西; [ku̯àŋɕí]; Zhuang: Gvangjish) is 'n outonome gewes (Outonome Gewes Guangxi Zhuang) van die Volksrepubliek China. In 2008 het die outonome gewes 'n bevolking van 48 160 000 gehad. Die administratiewe gebied van Guangxi strek oor 'n oppervlakte van 236 300 vierkante kilometer.

Eksterne skakelsWysig