Guarrieko (Fockea capensis) is 'n endemiese en buitengewoon seldsame plant wat in die Suid-Kaap aangetref word. Een van die plante is in 1798 in die tuin van die Imperiale Oostenrykse paleis van Schönbrunn geplant en leef vandag nog. Die plant was op 'n tyd as uitgesterf beskou, maar is in 1906 deur dr. Rudolf Marloth naby Barrydale en Willowmore herontdek.

Fockea capensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Fockea capensis
Binomiale naam
Fockea capensis
Endl., (1839)
Sinonieme

Galery

wysig

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig